updated 2mo ago
Danie Marais soek na 'n kuur vir witheid in Ek en jy bestaan nie
- Maar – wil ek melodramaties vra –
het ek al dié absurde myle uit die niet afgelê om net
die wit oom te speel wat niks
behalwe sy bevoorregting het
om te verklaar nie niks
van magtelose woede en onreg verstaan nie gegiet
in ’n white body [...]?from Danie Marais soek na 'n kuur vir witheid in Ek en jy bestaan nie by Elzanne Coetzee
dona added 2mo ago